
Stay for just R150 per person per night, with half-price rates for kids!
Bring jou Cruiser en kom geniet die aksie by die Land Cruiser Fees & Afrika Rekord by Sondela Nature Reserve & Spa hierdie naweek.
Ons mik om die meeste Land Cruisers op een terrein bymekaar te bring – kom wees deel van die geskiedenis!
ðððð«ðð£ð¢ðð¬:
Dagbesoekers: R60 pp
Cruiser Uitdaging (Sat): R350 per voertuig (maks 4 pax)
Cruiser Uitdaging (Vry - Son): R850 per voertuig (maks 4 pax) - dit sluit boskampering in