Glensheiling Woonwapark Gekose Oord

Category: Resort News | Author: Glensheiling Caravan Park and Camping Site |  Date posted:  | Reach: 378723   1251

Glensheiling Woonwapark - Nottingham Road, Kwazulu-Natal
Kamp & Leef Gekose Oord

Ontdek die ware skoonheid in Kwazulu Natalse middellande - Glensheiling is ‘n unieke woonwapark geleë in die hart van die middellande. Dit spog met stilte, rus en vrede. Daar is pragtige wandelpaaie deur die inheemse bos en denne-plantasies met asemrowende uitsigte en baie voëls, wildsbokke, bosvarke en ystervarke. Ons het ‘n pragtige foreldam met bote en ‘n vlot, ook swem – vir die dapperres! Ons het ‘n goeie klouterraam vir die kinders, ‘n springmat - en moet nie ons avontuurlike foefieglydraad vergeet nie!

Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.

Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm

Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.

Glensheiling Caravan Park and Camping Site
+27 33 266 6214
If you are interested in this please use this enquiry form powered by CaravanParks.com.

You must have javascript and cookies enabled to use this form






If you can see the following field please leave it blank
Send me a copy of this email

Latest News